Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die woord Klipsweet verwys na die stof wat op klippe of rotse ontstaan as gevolg van die versteende uitwerpsels van dassies.
Nadat dit verouder het oor 'n tydperk van honderde, of selfs duisende, jare, vorm dit 'n gesogte stof met waardevolle geneeskundige hoedanighede wat gebruik word in die voorbereiding van tradisionele Suid-Afrikaanse medisyne vir sekere niermoeilikhede.
Dit was aan die Boere bekend as dassiepis.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |