Kniphofia | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Kniphofia Moench, (1794)
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Kniphofia (vuurpyle) is 'n genus wat hoort tot die aalwynfamilie. Dit verskil ten opsigte van die Aloe-genus in die volgende opsigte: die blare is nie vlesig nie en het 'n duidelike lengteverlopende rif (amper soos 'n kiel) aan die onderkant. Die bloeiwyses is altyd onvertak. Die nou-buisvormige blomme is gewoonlik dig saamgepak in die betreklik kort raseme. Hierdie genus verkies natter habitatte as aalwyne.
Die genus Kniphofia is vernoem na Johann Hieronymus Kniphof, 'n 18de eeuse Duitse geneesheer en plantkundige.
Daar is 71 spesies wat aan die genus behoort:[1]