Die Kolomna-kremlin is ’n groot fort in Kolomna, Rusland. Die aanvanklike houtfort is met ’n steenkonstruksie vervang wat van 1525 tot 1531 gebou is tydens die bewind van tsaarWasili III. Daar is verskeie kerke en kloosters in die kremlin.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.