Koper is 'n rooibruin kleur wat die metaal koper verteenwoordig.
Die eerste opgetekende gebruik van koper as 'n kleurnaam in Engels was in 1594.
Volgens verskeie kleurskemas word koper as volg voorgestel:
Skakering
|
|
|
|
|
|
Gewone koper
|
Koper (Crayola)
|
Koperrooi
|
Koperroos
|
Heksadesimale kode
|
#B87333
|
#DA8A67
|
#CB6D51
|
#996666
|
RGB-kleurmodel
|
(218, 138, 103)
|
(204, 255, 0)
|
(203, 109, 81)
|
(153, 102, 102)
|
CMYK
|
(0, 32, 72, 28)
|
(15, 53, 62, 51)
|
(0, 46, 60, 20)
|
(0, 33, 33, 40)
|
HSV
|
(29°, 72%, 72%)
|
(18°, 53%, 85%)
|
(14°, 60%, 80%)
|
(0°, 33.3%, 60%)
|
Kleurskakerings van bruin |
---|
|