Koraalsee-eilande Inheemse naam: Coral Sea Islands | |
---|---|
Kaart van die Koraalsee-eilande | |
Geografie
| |
Ligging | Koraalsee |
Koördinate | 19°05′27″S 150°54′06″O / 19.09083°S 150.90167°O |
Argipel | Koraalsee-eilande
|
Oppervlakte | 780 000 vk km (land en water)
|
Administrasie | |
Australië | |
Eksterne gebied | Koraalsee-eilande
|
Demografie | |
Bevolking | 0
|
Die Koraalsee-eilande-gebied (Engels: Coral Sea Islands Territory) is 'n meestal onbewoonde eksterne gebied van Australië,[1] wat uit die Koraalsee-eilande bestaan. Hulle is in die Koraalsee net noordoos van die Australiese deelstaat Queensland en die Groot Koraalrif geleë.[2]
Die gebied het 'n totale oppervlakte van 780 000 km² en is in 1969 gestig. Voor dit is die eilande as deel van die deelstaat Queensland beskou. In 1997 is die Koraalsee-eilande-gebied uitgebrei.
Kompleks | Tipe | Eilandjies/kaaie |
---|---|---|
West Holmes-rif | atol | 2 |
Diane Bank | atol (meestal gesink) | Diane Bank kaai |
Willis-groep | atol (gedeeltelik gesink) | South Islet (Willis-eiland), Mid Islet, North kaai |
Magdelaine kaaie en Coringa Eilandjies | atol (gedeeltelik gesink) | Northwest Islet, Southeast kaai, Southwest, Chilcott Islets |
Herald kaaie (Noord) | rif | Northwest kaai |
Herald kaaie (Suid) | rif | Southeast kaai |
Lihou rif en kaaie | atol | 18 |
Diamond-eilande en Tregosse-rif | atol (gedeeltelik gesink) | 4 |
Flinders-riwwe (North) | atol | Flinders, Main, Victoria kaaie |
Marion-rif | atol | Paget, Carola, Brodie kaaie |
Mellish-rif | atol | Heralds-Beacon Islet |
Frederick-riwwe | atol | Observatory kaai |
Kenn-rif | atol | Observatory kaai |
Saumarez-rif | atol | Northeast, Southwest kaaie |
Wreck-rif | atol | Bird, West Islets, Porpoise kaai |
Cato-rif | atol | Cato-eilande |
Middleton-rif | atol | 1 |
Elizabeth-rif | atol | 1 |
Totale aantal eilande/kaaie | 51 |
Australië | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|