Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Koördinate | 50°49′N 3°15′O / 50.817°N 3.250°O |
Stadstatus | 1190 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 80,02 vk km |
Hoogte bo seevlak | |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2010) | 75 100 |
- Bevolkingsdigtheid | 924/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | Rudolf Scherpereel (N-VA) |
Amptelike Webwerf | www.kortrijk.be |
Kortrijk (Frans: Courtrai) is 'n Vlaamse stad aan die Leie in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere met 'n oppervlak van 80,02 vierkante kilometer, sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n bevolkingsdigtheid van 924 inwoners per km². Saam met Lille (Rysel) en ander stede en gemeentes vorm Kortrijk die Frans-Belgiese metropolitaanse gebied met sowat 1,7 miljoen inwoners.
Kortryk is 'n belangrijk kommersiële sentrum in België en het een universiteit.
Kortryk, wat in die Middeleeue vir sy gesofistikeerde lakennywerheid bekend staan, kry in 1190 stadstatus.
Die sosiale spanninge tussen die koopmansgesinne en die gildes van die ambagsmanne verskerp tegelykertyd. Die maatskaplike krisis bereik 'n hoogtepunt deur die politieke alliansie tussen die stadsregering en die Franse koning Filips IV. In die Guldensporenslag van 11 Julie 1302 is duisende Franse soldate gedood.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kortrijk. |