Kragoordrag

Die begrip Kragoordrag beskryf die tegniese moontlikheid om energie oor te dra, as 'n meganiese krag of draaimoment binne 'n tegniese stelsel, masjien of tussen verskillende komponente, of as elektriese energie. Meganiese kragoordrag in 'n masjien geskied met ratkaste en dryfaste, elektriese kragoordrag geskied deur geleiers en, by elektrisiteitsvoorsieners, deur transmissie netwerke.

Statiese kragoordrag

[wysig | wysig bron]

Die statiese kragoordrag het ten doel om 'n gebalanseerde toestand ('n fisiese ewewig) in 'n module of ander tegniese stelsel te bewerkstellig. Daarvolgens behoort die resulterende krag basies nul wees. Dus word die krag of moment, van 'n komponent opgeneemen en met hulp van die verbindungstegniek verder gevoer.

Dynamiese kragoordrag

[wysig | wysig bron]

Met dinamiese kragoordrag (ook bekend as kragtransmissie), in die sin van fisiese dinamika, word 'n afstand oorbrug en indien nodig word ook die rigting van die fisiese krag of moment verander. Verder bestaan gewoonlik ook die vermoë om die krag te reguleer of te stuur.

Sien ook

[wysig | wysig bron]