Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ligging in Litaue | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Koördinate | 55°53′N 21°15′O / 55.883°N 21.250°O |
Stigting | 1253 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1609 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 989 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 21 460 |
- Bevolkingsdigtheid | 46/vk km |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Burgemeester | Juozas Mažeika |
Amptelike Webwerf | www.kretinga.lt |
Kretinga (Duits: Crottingen, Krottingen, Krettingen) is 'n dorp in die weste van Litaue. Dit is in die voormalige Koerse streek Megowe geleë. Dit le 11 km van die Oossee-oord Palanga en 25 km van die hawestad Klaipėda. Dit is die hoofstad van die distrik van Kretinga.
Die plek word die eerste keer as Cretyn genoem in 1253. Etimologies word die naam met "kritus" (moeras) verbind.