Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kristine Frøseth | |
Geboortenaam | Kristine Frøseth |
---|---|
Geboorte | 21 September 1996 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kristine Frøseth (gebore 21 September 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Apostle (2018), Prey (2018), en Sierra Burgess Is a Loser (2018), en in die televisiereeks Junior (2016).