Kroep | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
X-straalfoto van 'n kind met kroep se nek. | ||
ICD-10 | J05.0 | |
ICD-9 | 464.4 | |
DiseasesDB | 13233 | |
MedlinePlus | 000959 | |
eMedicine | ped/510emerg/370 radio/199 | |
MeSH | D003440 | |
Mediese waarskuwing |
In die mediese vakterminologie verwys kroep na 'n ernstige siektetoestand waarby die vliesige beslae van difterie wat nie betyds herken is nie, tot in die strottehoof uitbrei sodat verstikking dreig.