Kruiptolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucadendron |
Spesie: | L. arcuatum
|
Binomiale naam | |
Leucadendron arcuatum (Lam.) I.Williams, (1967)
| |
Sinonieme | |
|
Die kruiptolbos (Leucadendron arcuatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-Bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit in die Sederberg, Olifantsrivier, Koue Bokkeveld, Groot-Winterhoekberge, Elandskloof, Hexrivierberge, Keeromsberg en Kwadouwberge voorkom. Die struik word 1.3 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.
In Engels staan dit as die Red-edge Conebush bekend.