Kurkbasklapper Geelklapper | |
---|---|
'n Kurkbasklapper in die Waterberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. cocculoides
|
Binomiale naam | |
Strychnos cocculoides Baker, (1895)
| |
Sinonieme | |
|
Die kurkbasklapper (Strychnos cocculoides) is 'n boom wat inheems in Suid-Afrika is en voorkom in Mpumalanga en Limpopo. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die boom groei in bosveld op sandgrond of rotsagtige heuwels.