Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kurt Kreuger | |
![]() | |
Geboorte | 23 Julie 1916 |
---|---|
Sterfte | 12 Julie 2006 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1940–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kurt Kreuger (23 Julie 1916 – 12 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sahara (1943), Mademoiselle Fifi (1944), The Dark Corner (1946), en The Enemy Below (1957).