| |||||
![]() | |||||
Kwagga Smith in 2022 | |||||
Volle naam | Albertus Stephanus Smith | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 11 Junie 1993 | ||||
Geboorteplek | Lydenburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,82 m | ||||
Massa | 93 kg | ||||
Skool | Hoër Tegniese Skool Middelburg | ||||
Eggenote | Ilke Smith | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Linkerflank | ||||
Springbokno. | 895 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2010–11 2012–2014 |
Pumas Goue Leeus | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2018- | Shizuoka Blue Revs | 34 | (100) | ||
korrek soos op 27 Julie 2022. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014-2017 | Goue Leeus | 35 | (110) | ||
korrek soos op 27 Julie 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2019 | Lions | 50 | (105) | ||
korrek soos op 27 Julie 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013 2013–2017 2016 2018– |
Junior Bokke Blitsbokke Barbarians ![]() |
3 158 2 37 |
(10) (310) (10) (20) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Albertus Stephanus "Kwagga" Smith (gebore 11 Junie 1993 in Lydenburg) is ’n rugbyspeler wat op flank vir die Lions in Superrugby gespeel het, asook sedert 2016 vir Shizuoka Blue Revs (voorheen Yamaha Júbilo) in Japan.[1]
Smith het sedert 2013 byna 160 wedstryde vir die Blitsbokke (7's-rugby) in internasionale toernooie gespeel. Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke (15-man) op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 25 jaar. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.