Gemiddelde metaankonsentrasie in die troposfeer 2006–2009
Kweekhuisgasse is gasse in die Aarde se atmosfeer wat radiasie in die termiese infrarooi band absorbeer en uitstraal . Hierdie proses is die fundamentele oorsaak van die kweekhuiseffek .[ 1] Die vernaamste kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer is waterdamp , koolstofdioksied , metaan , laggas en osoon . In die sonnestelsel bevat die atmosfere van Venus , Mars en Titaan ook gasse wat die kweekhuiseffek veroorsaak. Kweekhuisgasse het 'n geweldige invloed op die temperatuur van die Aarde se atmosfeer; sonder hierdie gasse sal die Aarde se oppervlakte gemiddeld 33°C kouer wees.[ 2] [ 3] [ 4] [ 5]
Die verbranding van fossielbrandstowwe sedert die begin van die Industriële Revolusie het die vlakke van koolstofdioksied in die atmosfeer beduidend laat toeneem.[ 6]
↑ "IPCC AR4 SYR Appendix Glossary" (PDF) . Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 November 2018. Besoek op 14 Desember 2008 .
↑ Note that the Greenhouse Effect produces a temperature increase of about 33 °C (59 °F) with respect to black body predictions and not a surface temperature of 33 °C (91 °F) which is 32 °F higher. The average surface temperature is about 14 °C (57 °F). Also note that both the Celsius and Fahrenheit temperatures are expressed to 2 significant figures even though the conversion formula produces 3.
↑ Karl TR, Trenberth KE (2003). "Modern Global Climate Change" . Science . 302 (5651): 1719–23. doi :10.1126/science.1090228 . PMID 14657489 .
↑ Le Treut H, Somerville R, Cubasch U, Ding Y, Mauritzen C, Mokssit A, Peterson T and Prather M (2007). Historical Overview of Climate Change Science In: Climate Change 2007: The Physical Science Basis. Contribution of Working Group I to the Fourth Assessment Report of the Intergovernmental Panel on Climate Change (Solomon S, Qin D, Manning M, Chen Z, Marquis M, Averyt KB, Tignor M and Miller HL, editors) (PDF) . Cambridge University Press. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 November 2018. Besoek op 14 Desember 2008 . {{cite book }}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link )
↑ "NASA Science Mission Directorate article on the water cycle" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2009. Besoek op 6 Mei 2010 .
↑ Frequently Asked Global Change Questions Geargiveer 17 Augustus 2011 op Wayback Machine , Carbon Dioxide Information Analysis Center