Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Käthe Haack | |
![]() | |
Geboortenaam | Käte Lisbeth Minna Sophie Isolde Haack |
---|---|
Geboorte | 11 Augustus 1897 |
Sterfte | 5 Mei 1986 (op 88) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Hannelore Schroth |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Käthe Haack (11 Augustus 1897 – 5 Mei 1986) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hedda Gabler (1925), Emil und die Detektive (1931), The Adventures of Baron Munchausen (1943), en Meine vier Jungens (1944).