La Serena | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 29°54′0″S 71°15′0″W / 29.90000°S 71.25000°W | |
Land | Chili |
Provinsie | Coquimbo |
Streek | Elqui |
Stigting | 1544 |
Regering | |
• Burgemeester | Roberto Jacob Jure (PRSD) |
Oppervlak | |
• Stad | 1 892,8 km2 (730,8 vk. myl) |
Hoogte | 28 m (92 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 198 163 |
• Digtheid | 100/km2 (270/vk. myl) |
• Stedelik | 147 815 |
Tydsone | UTC-4 (CLT) |
• Somertyd | UTC-3 (CLST) |
Poskode | 1700000 |
Webwerf | laserena.cl |
La Serena is die grootste hawestad en vierde grootste stad van Chili. Dit is in 1544 deur Spanjaarde gestig en is die tweede oudste stad ná die hoofstad Santiago de Chile.