Labiodentaal verwys in die fonetiek die vorming van 'n konsonantklank waar klank door die onderlip (Latynlabium) met die botande (Latyn stam dent-) kontak het. Afhangende van die druk waarmee dit gedoen word, die plek wat die tande op die lip inneem, bykomende kromming van die lippe en die mate van deurlating van lug, sal die geproduseerde klank dan gaan van /w/ na /v/.
Die resultaat kan ook 'n skerp /f/ wees, maar dit staan los van die labiodentale karakter: /v/ en /f/ is beide labiodentale, en die verskille word in die stembande gegenereer.
Olson, Kenneth S. & John Hajek. 2003. Crosslinguistic insights on the labial flap. Linguistic Typology 7(2). 157–186. doi:10.1515/lity.2003.014
Paulian, Christiane (1975), Le Kukuya Langue Teke du Congo: phonologie, classes nominales, Peeters Publishers
Vebæk, Mâliâraq. 2006. The southernmost People of Greenland-Dialects and Memories (Vol. 337): Qavaat-Oqalunneri Eqqaamassaallu. Museum Tusculanum Press. ISBN 978-87-635-1273-2