Lachenalia orchioides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. orchioides
|
Binomiale naam | |
Lachenalia orchioides (L.) Aiton, (1789)
| |
Sinonieme | |
|
Lachenalia orchioides is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit vorm deel van die renosterveld en die fynbos. Dit spesie kom voor van die Nardousberg tot by die Kougaberge en in die binneland tot by Ceres, Montagu en Vanwyksdorp.
Daar is twee subspesies: