Lachenalia vanzyliae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. vanzyliae
|
Binomiale naam | |
Lachenalia vanzyliae (W.F.Barker) G.D.Duncan & T.J.Edwards, (2012)
| |
Sinonieme | |
|
Lachenalia vanzyliae is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op bergpieke voor, insluitende die Piketberg, Elandskloofberge, Sederberg en die Vier-en-Twintigrivierberge. Dit het 'n voorkomsgebied van 1740 km2 en daar is sewe subpopulasies. Die plant het geen bedreigings nie.