Lachenalia viridiflora | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. viridiflora
|
Binomiale naam | |
Lachenalia viridiflora W.F.Barker, (1972)
|
Lachenalia viridiflora is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die Saldanha-strandveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit groei op die noordelike punt van die Vredenburg-skiereiland tussen Vredenburg en St. Helenabaai. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 13 km2. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, veral op die skiereiland en ontwikkeling by Vredenburg. Daar is tans slegs twee subpopulasies oor.