Lachnaea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Klade: | Malvids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Genus: | Lachnaea |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Lachnaea (ook bekend as bergangeliere) is 'n genus van meerjarige blomplante wat behoort tot die familie Thymelaeaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika, kom net in die Wes-Kaap voor en al die spesies is deel van die fynbos. Die Sweedse plantkundige Carolus Linnaeus het die genus in 1793 geskep. Lachnaea is afgelei van Griekse woord achneeis en beteken wollerig.[1]
Daar is 40 spesies wat tot die genus hoort:[2]