Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laila Goody | |
Geboortenaam | Laila Elin Goody |
---|---|
Geboorte | 22 Maart 1971 |
Nasionaliteit | Noors |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laila Goody (gebore 22 Maart 1971) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Belong (2012) en The Wave (2015), en in die televisiereeks Mammon (2014).