Laloentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. balsamina
|
Binomiale naam | |
Momordica balsamina L.
|
Die laloentjie (Momordica balsamina) is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini, Botswana en Namibië. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. [1]
Dit is wydverspreid in die tropiese Afrika en Asië, Arabië, Indië en Australië. [2]