Lana Condor

Lana Condor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tran Dong Lan[1]
Geboorte 11 Mei 1997 (1997-05-11) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lana Condor (gebore 11 Mei 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Patriots Day (2016), X-Men: Apocalypse (2016), en To All the Boys I've Loved Before (2018).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2016: Patriots Day
  • 2016: X-Men: Apocalypse
  • 2018: To All the Boys I've Loved Before
  • 2018: Alita: Battle Angel
  • 2018: Summer Night
  • 2019: Warning

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2019: Deadly Class

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2017: High School Lover

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Condor, Bob (21 Desember 1997). "Journey Of The Heart: How One Couple's Dream Of Having A Family Finally Came True". Chicago Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 13 November 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]