Lancia Aprilia 1937 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1937-1949 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deursedan |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1 352 cc V4, 1 486 cc V4 |
Die Lancia Aprilia is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1937 tot 1949. Die motor is ontwerp deur Vincenzo Lancia.