Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1921-1922 |
Bakwerk en onderstel | |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 4 940 cc inlynviersilinder |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Lancia Theta |
Opvolger | Lancia Lambda |
Die Lancia Dikappa (Tipe 66) is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1921 tot 1922. Hierdie motor is as 'n sportmotorweergawe van die Kappamodel aangebied, met 'n ligter bakwerk. Slegs 160 van hierdie motors is vervaardig.