Lancia Gamma (1910)

Lancia 20 HP

Lancia 20 HP Corsa
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Ook genoem Lancia Gamma
Produksie 1910
Bakwerk en onderstel
Uitleg Voorenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 3 460 cc inlynviersilinder
Plek in geskiedenis
Voorganger Lancia 20-30 HP Delta
Opvolger Lancia Theta

Die Lancia 20 HP (Tipe 55), later hernoem na Lancia Gamma, is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is in 1910.