2004–2006 Freelander Sport 3-deur | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1997 – 2006 |
Montering | Solihull, Brittanje Rayong, Thailand |
Bakstyl | 5-deur SNV 3-deur afslaankap |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.8 L Rover K-Series I4 2.5 L Rover KV6 2.0 L BMW M47 TD I4 2.0 L Rover L-Series TD I4 |
Ratkas | 5-gang outomaties 5-gang handrat |
Die Land Rover Freelander is 'n kompakte sportnutsvoertuig (SNV) wat deur die Britse vervaardiger Land Rover gebou word, [1] in beide twee- en vierwieldryf-weergawes. Die huidige geslag word verkoop as die LR2 in Noord-Amerika en as die Freelander 2 in Europa. Dit maak gebruik van 'n eenheidbakstruktuur, in gemeen met byna al die ander oorkruis SNVs in sy klas, maar in teenstelling met die tradisionele SNV gebou met die bak-op-raam ontwerpe.[2] Die Freelander sal vervang word deur die Discovery Sport, geskeduleer vir eerste verkope in 2015.[3]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |