Langbeenkorhaan | |
---|---|
![]() | |
Wyfie en mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. melanogaster
|
Binomiale naam | |
Lissotis melanogaster (Rüppell, 1835)
| |
![]() | |
Verspreiding van die langbeenkorhaan |
Die Langbeenkorhaan (Lissotis melanogaster) is 'n redelike algemene standvoël en leef in boomveld en in hoë, oop grasveld. Hulle kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, sentraal Mosambiek en die noorde van Zimbabwe en Botswana.
Die voël is 58 – 65 cm groot en weeg 1,1 - 2,7 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied bustard.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eupodotis melanogaster. |