Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Larry Block | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1971–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Larry Block (30 Oktober 1942 – 7 Oktober 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Slap Shot (1977), After Hours (1985), Cocktail (1988), en Don't Say a Word (2001).