Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Larry Simms | |
Geboorte | 1 Oktober 1934 |
---|---|
Sterfte | 17 Junie 2009 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Larry Simms (1 Oktober 1934 – 17 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blondie Takes a Vacation (1939), Mr. Smith Goes to Washington (1939), Blondie Goes Latin (1941), en It's a Wonderful Life (1946).