Lars Ranthe | |
![]() | |
Geboortenaam | Lars Kristian Ranthe |
---|---|
Geboorte | 26 Augustus 1969 |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lars Ranthe (gebore 26 Augustus 1969) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Adam's Apples (2005), A Funny Man (2011), en Jagten (2012), en in die televisiereeks Dicte (2013).