Land | Kuba
|
Oppervlakte | 6 595,25 vk km
|
Bevolking (2010)[1] | 536 027
|
Bevolkingsdigtheid | 80 / vk km
|
Hoofstad | Las Tunas |
Las Tunas is 'n provinsie in Kuba met ongeveer 535 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Las Tunas, het vandag 'n bevolking van 170 duisend inwoners.