Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lasse Lindtner | |
Geboorte | 7 Maart 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Noors |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lasse Lindtner (gebore 7 Maart 1955) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Vestavind (1994) en Aber Bergen (2016).