Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laura Bertram | |
![]() | |
Geboortenaam | Laura Maureen Bertram |
---|---|
Geboorte | 5 September 1978 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laura Bertram (gebore 5 September 1978) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 50/50 (2011) en in die televisiereekse Ready or Not (1993) en Andromeda (2000).