Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Laura Breckenridge | |
Geboortenaam | Laura Marie Breckenridge |
---|---|
Geboorte | 22 Augustus 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Laura Breckenridge (gebore 22 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loving Annabelle (2006) en Amusement (2008), en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en Related (2005).