Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lawrence Kao | |
Geboortenaam | Lawrence Kao |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lawrence Kao is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey: Rise Up and Dance (2018) en Silver Lake (2018), en in die televisiereekse The Originals (2013) en NCIS: New Orleans (2014).