Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Layne Tom jr. | |
Geboorte | 19 Junie 1927 |
---|---|
Sterfte | 14 Januarie 2015 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kiana Tom |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Layne Tom jr. (19 Junie 1927 – 14 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hurricane (1937), Charlie Chan at the Olympics (1937), Charlie Chan in Honolulu (1938), en Charlie Chan's Murder Cruise (1940).