Lee Arenberg | |
Geboorte | 18 Julie 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lee Arenberg (gebore 18 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Waterworld (1995), Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), en Pirates of the Caribbean: At World's End (2007).