Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lee de Broux | |
Geboorte | 7 Mei 1941 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lee de Broux (gebore 7 Mei 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chinatown (1974), Norma Rae (1979), RoboCop (1987), en Geronimo: An American Legend (1993).