Thông báo
DefZone.Net
DefZone.Net
Feed
Cửa hàng
Location
Video
0
Leerling
'n
Leerling
is iemand wat 'n les volg by 'n
leraar
.
In die tyd van die
gilde
was 'n leerling in opleiding by 'n
meester
om 'n beroep te leer.
en by 'n
leermeester
om hom-/haarself in die
kunste
te bekwaam.
Die woord
leerder
word gebruik vir 'n jong leerling aan 'n
skool
.
'n
Student
is 'n ouer leerling wat aan 'n
universiteit
studeer.
'n
Dissipel
is 'n
volgeling
en word veral gebruik vir die twaalf leerlinge van
Jesus van Nasaret
.
Die laagste graad in die
vrymesselary
. Sien
leerling (vrymesselary)
.
Hierdie artikel is ’n
saadjie
. Voel vry om Wikipedia te help deur dit
uit te brei
.