Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lena Hall | |
Geboortenaam | Celina Consuela Gabriella Carvajal |
---|---|
Geboorte | 30 Januarie 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lena Hall (gebore 30 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Graduates (2008), Sex and the City (2008), The Big Gay Musical (2009), en Becks (2017).