Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leslie Bega | |
Geboortenaam | Leslie Rae Bega |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leslie Bega (gebore 17 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Get Shorty (1995) en in die televisiereekse Head of the Class (1986), The Sopranos (1999), en CSI: Crime Scene Investigation (2000).