Levi Miller | |
Geboortenaam | Levi Zane Miller |
---|---|
Geboorte | 30 September 2002 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Levi Miller (gebore 30 September 2002) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pan (2015), Red Dog: True Blue (2016), Jasper Jones (2017), en American Exit (2018).