Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Libby Tanner | |
Geboortenaam | Elizabeth Mary Tanner |
---|---|
Geboorte | 25 Februarie 1970 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Libby Tanner (gebore 25 Februarie 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nowhere Boys: The Book of Shadows (2016) en in die televisiereekse All Saints (1998) en Nowhere Boys (2013).