Linum | |
---|---|
![]() | |
Linum_pubescens | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Linaceae |
Subfamilie: | Linoideae |
Genus: | Linum L., (1753) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Linum (vlas) is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Linaceae. Die genus is inheems in al die kontinente.
Die genus bestaan uit 215 spesies vaarvan veertien inheems in Suid-Afrika is.[1]