Linyi 临沂 | |
---|---|
Stad | |
'n Konfusius-tempel in Linyi. | |
Koördinate: 35°03′00″N 118°21′00″O / 35.05000°N 118.35000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Shaojun (张少军) |
• Burgemeester | Zhang Wufeng (张务锋) |
Oppervlak | |
• Stad | 17 186 km2 (6 636 vk. myl) |
• Stedelik | 1 759 km2 (679 vk. myl) |
Hoogte | 74 m (244 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 10 039 400 |
• Digtheid | 580/km2 (1 500/vk. myl) |
• Metro | 1 876 770 |
• Metrodigtheid | 1 100/km2 (2 800/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 539 |
Webwerf | linyi.gov.cn |
Linyi (Chinees: 临沂) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 10 039 400 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See.
Linyi grens in die ooste aan Rizhao, in die noordooste aan Weifang, in die noorde aan Zibo, in die noordweste aan Tai'an, in die weste aan Jining en in die suidweste aan Zaozhuang.