Kaart | Wapen |
Historiese wapen | |
Land | Oostenryk |
Deelstaat | Opper-Oostenryk |
Koördinate | 48°18′N 14°17′O / 48.300°N 14.283°O |
Stigting (eerste verwysing) | 799 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 95,99 vk km |
Hoogte bo seevlak | 266 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2016) | 200 841 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 092/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Klaus Luger (SPÖ) |
Amptelike webwerf | Stadt Linz |
Linz is die hooftstad van die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk en met 'n bevolking van 212 538 (2024) die derde grootste stad in die land ná Wene en Graz. Die agglomerasie van Linz het sowat 271 000 inwoners.