Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lisa Dean Ryan | |
Geboorte | 30 April 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lisa Dean Ryan (gebore 30 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse ABC Afterschool Specials (1972), Doogie Howser, M.D. (1989), Class of '96 (1993), en Dead at 21 (1994).